Daniellé sing soos ‘n nagtegaal

Posted in Schools

BRITS POS - BRITS - Met haar uitsonderlike sangtalent, is Daniellé Botes, ‘n gr.8-leerling van Die Hoërskool Wagpos, vir die Suid-Afrikaanse-span vir Uitvoerende Kunste gekies, nadat sy ‘n silwer medalje vir haar vertolking van If I were a rich man van Chaim Topol uit Fiddler on the roof losgesing het.

Om die volle storie te lees, kyk na ons 26 April 2019 uitgawe.