Britsies praat ‘n hond uit ‘n bos

Posted in Schools

BRITS POS - BRITS - Die span redenaars van Laerskool Brits het onlangs aan die SUPER 8-redenaarskompetisie wat by Leeuwenhof Akademie in Bedfordview in Johannesburg aangebied is, deelgeneem Hulle het puik presteer en behaal ‘n algehele 3de plek in die kompetisie teen spogskole uit Noordwes, Gauteng en Vrystaat. 

Om die volle storie te lees, kyk na ons 24 Mei 2019 uitgawe.