Brits gimnaste presteer

Posted in Schools

Tydens die South Africa Gymnastics Federation (SAGF) se jaarlikse toekenningsgeleentheid in Johannesburg, het die gimnaste van Brits Gimnastiek top toekennings ingepalm. Die klub se hoofafrigter, Alta Lategan ontvang die toekenning as Senior Afrigter van die jaar, terwyl die trio, Wilson Mafona, Dominique Mann en Happy Ledwaba vir die sesde agtereenvolgende jaar die toekenning as Senior Gimnaste van die jaar ontvang het. Hier is Wilson Mafona, Domomique Mann, Happy Ledwaba en Alta Lategan.

Lees meer in ons 10 Augustus 2018 weergawe.

Britsies wikkel met herwinning

Posted in Schools

BRITS POS – BRITS – Laerskool Brits het die leiding geneem en leerlinge in die junior fase (graad 1 tot 3), is aangemoedig om ‘n papierherwinningshouer te maak en te versier om in die klas te gebruik met die tema “Britsie Helde Herwin”.

Om die volle storie te lees, kyk na ons 13 Julie 2018 uitgawe.