Reën nog skaars, meen kenners

Posted in Weather

BRITS POS - BRITS - Met die aanbreek van die lenteseisoen wag ons almal opgewonde op die reën wat na die lang, droë winter nou moet val - dat dit gaan reën is gewis, maar antwoorde op wanneer en hoeveel dit gaan reën is nie ‘n gegewe nie.

Om die volle storie te lees, kyk na ons 4 Oktober 2019 uitgawe.

Damvlakke daal steeds

Posted in Weather

BRITS POS - BRITS - Die Suid-Afrikaanse Weerdiens voorspel geen reën vir die komende week nie en die temperatuur kan teen die naweek tot 33˚C styg, met die gevolg dat die watervlak van damme in die omgewing nog verder kan daal.

Om die volle storie te lees, kyk na ons 20 September 2019 uitgawe.

Daling in damvlakke word verwag

Posted in Weather

BRITS POS - BRITS - Vir die komende week word daar geen reën, met maksimum temperature van oor die 30˚C voorspel, en dit kan, volgens die departement van waterwese in Hartbeespoort, tot gevolg hê dat die watervlak van damme dalk nog verder kan daal.

Om die volle storie te lees, kyk na ons 13 September 2019 uitgawe.