Wen 'n ton kunsmis

Kouer temperature kan soggens knyp

Posted in Weather

BRITS POS - BRITS - Met ligte sneeu wat reeds vroeër vandeesweek op die hoë pieke in Lesotho en dele van die Oos-Kaap geval het, kan daar verwag word dat die temperature hier in die omgewing ook sal daal.

Om die volle storie te lees, kyk na ons 31 Mei 2019 uitgawe.