Ons damme se watervlak bly konstant

Posted in Weather

BRITS POS - BRITS - Ten spyte daarvan dat ons deel is van ‘n somerreënvalgebied en daar geen reën gedurende die volgende paar weke verwag word nie, is die watervlak van damme in die omgewing steeds relatief konstant.

Om die volle storie te lees, kyk na ons 7 Junie 2019 uitgawe.