Damvlakke redelik konstant

Posted in Weather

BRITS POS - BRITS - Ten spyte daarvan dat die watervlak van die meeste damme in die omgewing redelik konstant gebly het, is die Marico Bosveld- (13,6%), Kromellenboog- (21,8%) en Lindleyspoortdam (12,6%) se watervlak baie laag.

Om die volle storie te lees, kyk na ons 24 Mei 2019 uitgawe.