Tags: Brits, Pos, Latest, News, Community,

Dog poisoning – be vigilant

Written by elsabe. Posted in Community

BRITS POS – BRITS – A concerning spike in the number of dog poisoning incidents may be an early warning that thugs are active in the area and residents need to be vigilant and report it to the local SAPS, as a poisoning incident is a crime.

To read the full story, read our 18 October 2019 issue.

Kreatiewe vrou reik uit

Written by elsabe. Posted in Community

BRITS POS - BRITS - Om betrokke te wees in die gemeenskap en uit te reik na mense in nood, is Sarie Pretorius se passie en so het die nie-winsgewende organisasie, Be Creative Foundation die lig gesien.

Om die volle storie te lees, kyk na ons 11 Oktober 2019 uitgawe.

Jeug skep ‘n groener toekoms

Written by elsabe. Posted in Community

BRITS POS – BRITS - Die AfriForum-tak in Hartbeespoort het tien kareebome by Laerskool Generaal Hendrik Schoeman, as deel van dié burgerregteorganisasie se jaarlikse boomplantmaandprojek van 3 000 bome geplant.

Om die volle storie te lees, kyk na ons 27 September 2019 uitgawe.