Nóg ‘n boer van Brits sterf

Posted in Latest News

BRITS POS - BRITS - Dries “Bloubul” Botha, alombekende boer van Kleinfontein, net buite Brits is Sondagaand in die Milpark Hospitaal in Johannesburg oorlede nadat hy verlede Dinsdag deur vermoedelik ses aanvallers geskiet is.

Om die volle storie te lees, kyk na ons 14 Julie 2017 uitgawe.

UA-34831601-1