Talle vervoer karkasse sonder die nodige permitte

Posted in Latest News

BRITS POS - BRITS - In ‘n onlange gesamentlike operasie het lede van die GPF- en SAPD Assen, die veediefstal-eenheid van Jericho en die Noordwes provinsiale verkeersafdeling ongeveer 100 voertuie deursoek vir die vervoer van bos- en vlakvark-karkasse sonder die nodige vervoerpermitte.

Om die volle storie te lees, kyk na ons 14 Julie 2017 uitgawe.

UA-34831601-1