Mooinooi-boer stééds in aanhouding

Posted in Latest News

BRITS POS - BRITS - Matthew Benson (24) die boer van Mooinooi, wat daarvan aangekla word dat hy na bewering op 2 Augustus 2017 die moord op Tebogo Ndlovu gepleeg het, het Dinsdagoggend vlugtig in Brits Landdroshof verskyn, maar hy bly steeds in aanhouding tot 14 Desember wanneer hy voor die openbare vervolger vir beslissing oor sy borgaansoek, gaan verskyn.

Om die volle storie te lees, kyk na ons 10 November 2017 uitgawe.

Om 'n kort video te sien kliek HIER

UA-34831601-1