Bekendes van Brits in vlieg-ongeluk beseer

Posted in Latest News

BRITS POS – BRITS – Twee bekende inwoners van Brits, FC Senekal, beheerliggaamvoorsitter van Laerskool Olienpark en sakeman en Tertia Mc Carthy, ‘n onderwyser by dieselfde skool, is verledeVrydag, tydens ‘n mikroligte-vliegtuigongeluk by Rashoop, net buite Brits beseer.

Lees meer in ons 18 Mei 2018 weergawe

UA-34831601-1