Elektrisiteitvoorsiening geraak

Posted in Latest News

BRITS POS – BRITS – Na gure weer in die Marikana/Mooinooi-omgewing, het ‘n Eskom hoogspanningskragmas by Wonderkop omgewaai, wat elektrisiteitonderbrekings in die Mooinooi/Marikana en Buffelspoort-omgewing tot gevolg het.

Lees meer in ons 18 Mei 2018 weergawe

UA-34831601-1