Hoof finansiële beampte met vuurwapen aangehou

Posted in Latest News

BRITS POS – BRITS – Die hoof finansiële beampte van die plaaslike munisipaliteit van Madibeng, Khathutshelo Maposa is na bewering verlede Vrydag deur ‘n gegriefde diensverskaffer met ‘n vuurwapen in sy kantoor in die munisipale-kantore aangehou, maar geen skote is afgevuur nie.

Om die volle storie te lees, kyk na ons 29 Junie 2018 uitgawe.

UA-34831601-1