Gevalle van varkgriep in Brits behandel

Posted in Latest News

BRITS POS - BRITS - Na verskeie navrae en talle spekulasies oor die uitbreek van die H1N1-virus of beter bekend as varkgriep in Brits, het Brits Pos vroeër vandeesweek bevestiging ontvang dat daar wel persone met die H1N1-virus behandel is.

Om die volle storie te lees, kyk na ons 29 Junie 2018 uitgawe.

UA-34831601-1