Gevreesde Implats-afleggings begin

Posted in Latest News

BRITS POS – BRITS – Die herstruktureringsproses waarin 1 500 werkers hul werk kan verloor, het by Impala Platinum (Implats) begin nadat die organisasies in Augustus sy planne bekend gemaak het om sy arbeidsmag drasties te verminder.

Om die volle storie te lees, kyk na ons 9 November 2018 uitgawe.

UA-34831601-1