JONGMAN BETRAP ROWER: Wreedaardig aangeval

Posted in Latest News

BRITS POS – BRITS – Albert Maritz jr. (19) van Wonderkop Landbouhoewes, in die Mooinooi gebied, is Sondagmiddag, omstreeks 18:00 met ‘n mes aangeval nadat hy ‘n inbreker op heter daad betrap het volgens kaptein Aafje Bothma, woordvoerder van die SAPD Noordwes Kommunikasie-afdeling.

Om die volle storie te lees, kyk na ons 8 Februarie 2019 uitgawe.