Versoek om Noordwes tot droogte-rampgebied te verklaar

Posted in Latest News

BRITS POS – BRITS – “Verklaar die Noordwes tot droogte-rampgebied.” Dit is die versoek wat aan die premier, Job Mokgoro deur die Demokratiese Alliansie (DA) in Noordwes gestuur is, waarin ‘n beroep op hom gedoen word om omiddellike prosesse te begin om die provinsie tot ‘n droogte-rampgebied te verklaar.

Om die volle storie te lees, kyk na ons 8 Februarie 2019 uitgawe.

UA-34831601-1