Eskom kragmaste gevandaliseer

Posted in Latest News

BRITS POS – BRITS – Volgens Eskom het die moontlike vandalisering van ‘n kragmas buite Brits, Sondagoggend, 28 April tot die strukturele ineenstorting van nog vyf kragmaste, in ‘n domino-effek net buite Brits gelei en inwoners vir ure Sondag en Maandag sonder elektrisiteit gelaat.

Om die volle storie te lees, kyk na ons 3 Mei 2019 uitgawe.

UA-34831601-1