Koos Strydom, Mooinooi ‘baasbrein’ sweer met medegevangene saam om misdryf te pleeg

Posted in Latest News

BRITS POS – BRITS – Koos Strydom, die vermeende en berugte “baasbrein” agter die moorde op Joey en Anisha van Niekerk van Mooinooi en Amanda Mey van Rustenburg, het na bewering ‘n medegevangene, wat op parool vrygelaat sou word, genader om ao. J. Van der Walt, die ondersoekbeampte in die Mey-moordsaak te vermoor.

Om die volle storie te lees, kyk na ons 7 Junie 2019 uitgawe.