Talle spog wedvlugduiwe dood

Posted in Latest News

BRITS POS - BRITS - Dié naweek is daar nie krokodiltrane gehuil nie, maar “duiwe-trane” toe die vragmotor, waarin die wedvlugduiwe van Brits Posduifklub, vanaf Brits na Aliwal-Noord in die Oos-Kaap vervoer is, in ‘n ernstige ongeluk betrokke was.

Om die volle storie te lees, kyk na ons 2 Augustus 2019 uitgawe.