Dwelmvonds ná jaagtog gevind

Posted in Latest News

BRITS POS - BRITS - ‘n Botsing tussen twee voertuie op De Kroon, naby die De Kroon-spruit, verlede Vrydag, was die gevolg van ‘n jaagtog tussen lede van die Tshwane polisie en ‘n vermeende dwelmhandelaar.

Om die volle storie te lees, kyk na ons 9 Augustus 2019 uitgawe.