Dis ‘n ekologiese katastrofe!

Posted in Latest News

BRITS POS - BRITS - Moedelose boere én inwoners langs die Krokodilrivier, in die omgewing van die rioolwerke, net buite Brits, het nou genoeg gehad van die konstante vloei van rou riool direk in die rivier as gevolg van die pompstasie wat buitewerking is.

Om die volle storie te lees, kyk na ons 9 Augustus 2019 uitgawe.