Vyf leeus vergiftig én vermink

Posted in Latest News

BRITS POS – BRITS – ‘n Trop leeus is deur die loop van Woensdagnag, 11 September op ‘n wildplaas in die Beestekraal-omgewing, sowat 30 kilometer noord van Brits vergiftig en van die leeus se koppe en pote is afgekap.

Om die volle storie te lees, kyk na ons 20 September 2019 uitgawe.