‘Krokodille’ byt terug

Posted in Latest News

BRITS POS – BRITS - In ‘n gesamentlike operasie Vrydagaand, 13 September 2019 tussen die Krokodil Gemeenskap Beskermingsgroep (KGBG), Tactical K9 en die SAPD Brits, is twee verdagtes vasgetrek en gearresteer wat 13 lewendige Nylkrokodille (Crocodylus niloticus) met ‘n straatwaarde van ongeveer R40 000 in hulle besit gehad het.

Om die volle storie te lees, kyk na ons 20 September 2019 uitgawe.