Prokureur steel R30 miljoen van Brits Mall: 15 jaar agter tralies

Posted in Latest News

BRITS POS – BRITS – Gerard Jacques du Plessis (52), ‘n prokureur van Brits is verlede week in die handelshof in Pretoria tot 15 jaar gevangenisstraf opgelê na diefstal van R30 miljoen.

Om die volle storie te lees, kyk na ons 20 September 2019 uitgawe.