Gewetenloos geskiet

Posted in Latest News

BRITS POS – BRITS – ‘n Bekende egpaar van Brits, Chris (64) en Marieta (63) van Wyk is Maandagmiddag, 16 September 2019 omstreeks 15:00 by hulle groentepadstal op die Sonoppad deur rowers oorval wat geld geëis het.

Om die volle storie te lees, kyk na ons 20 September 2019 uitgawe.