Bekende brits-sakeman geskiet

Posted in Latest News

BRITS POS – BRITS - In ‘n bo-menslike poging het Stephan du Plessis (35), ‘n plaaslike sakeman van Arctic Air Conditioning, Brits, Maandag, 4 November 2019, meer as 20 kilometer na die Rietfontein-kliniek in Mabalstad gejaag, weg van ‘n gewapende rooftog by die Mabeskraal-poskantoor, dit nadat hy deur een van die rowers in die gesig geskiet is. Stephan is die seun van dr. Wil en Trudie du Plessis van Brits.

Om die volle storie te lees, kyk na ons 8 November 2019 uitgawe.