Rioolvuil wéér eens ‘n tydelike oplossing?

Posted in Latest News

BRITS POS – BRITS – Inwoners van Primindia in Brits, is keelvol vir die rou riool wat al vir jare in dié woongebied se strate en erwe vloei, sonder dat daar daadwerklike herstelwerk aan die pompstasie in Crocodilestraat gedoen word.

Om die volle storie te lees, kyk na ons 28 Februarie 2020 uitgawe.