Latest News

Talle spog wedvlugduiwe dood

Posted in Latest News

BRITS POS - BRITS - Dié naweek is daar nie krokodiltrane gehuil nie, maar “duiwe-trane” toe die vragmotor, waarin die wedvlugduiwe van Brits Posduifklub, vanaf Brits na Aliwal-Noord in die Oos-Kaap vervoer is, in ‘n ernstige ongeluk betrokke was.

Om die volle storie te lees, kyk na ons 2 Augustus 2019 uitgawe.

No inquest case opened

Posted in Latest News

BRITS POS – BRITS – “I know that the person had passed on, but it was really difficult that virtually nobody was interested in helping to have the body moved to a mortuary,” says a resident who had been notified of a homeless man’s body found in a dressing room on Saturday, 20 July 2019.

To read the full story, read our 26 July 2019 issue.

Boer geskiet en werker wreed aangeval

Posted in Latest News

BRITS POS – BRITS – Donderdagmiddag omstreeks 17:00 is ‘n werker op die plaas van Danie Breedt in Sanddrift-omgewing na bewering deur 10 verdagtes, waarvan ses met handwapens en die ander met pangas en byle gewapen was, oorval en daarna wreed aangeval.

Om die volle storie te lees, kyk na ons 19 Julie 2019 uitgawe.