Latest News

Werkloses betoog by Bridgestone-aanleg

Posted in Miss Brits Pos

BRITS POS – BRITS – Die hoof toegangspad na Brits is Dinsdag, 31 Julie 2018 vir etlike ure toegemaak nadat werklose betogers van Mmakau en Mothotlung klaarblyklik hulle misnoeë uitgespreek het omdat plaaslike organisasies en dan meer spesifiek Bridgestone, die plaaslike bandevervaardiger daarvan beskuldig word dat hulle nie van plaaslike arbeid gebruik maak nie.

Om die volle storie te lees, kyk na ons 3 Augustus 2018 uitgawe.