NYWERHEIDSONGELUK: Man aan diens beseer

Posted in Latest News

BRITS POS - BRITS - ‘n Werknemer van ‘n ingenieurswerke in Brits is Vrydag, 28 Junie 2019 per noodhelikopter na ‘n Johannesburgse hospitaal vir noodbehandeling afgevoer nadat hy ernstig in ‘n nywerheidsongeluk beseer is. 

Om die volle storie te lees, kyk na ons 5 Julie 2019 uitgawe.