Persoon ernstig in motorongeluk beseer

Posted in Latest News

Woensdagoggend, 24 Maart 2021 het ‘n enkelvoertuig op die R513 gerol. “Een persoon is met ernstige beserings na ‘n hospitaal in Brits vervoer,” sê Leandré Spies, woordvoerder van Hartbeespoort Emergency Medical Services
To read the full story, read our 26 March 2021  issue.