News: Local

Leerlinge in taxi-ongeluk beseer

Posted in Latest News

BRITS POS - BRITS - Verskeie leerlinge is Maandagoggend, 16 Maart beseer ná ‘n botsing tussen ‘n taxi en ‘n ander voertuig. Die botsing het omstreeks 08:15 op die pad tussen Jericho en Maboloka plaasgevind.  

Om die volle storie te lees, kyk na ons 20 Maart 2020 uitgawe.

Chaos by die stortingsterrein

Posted in Latest News

BRITS POS – BRITS – Brits se stortingsterrein in Spoorwegstraat-verlenging was verlede week letterlik in chaos gedompel nadat daar verneem is dat die vragmotors wat die vullis moes verwyder, klaarblyklik buitewerking was.

Om die volle storie te lees, kyk na ons 13 Maart 2020 uitgawe.