Tags: Brits, Pos, Latest, News, Sport,
Jukskeiklub vier ses goue jare
BRITS POS – BRITS – Lede van Brits Jukskeiklub het onlangs die klub se sesde bestaansjaar met ‘n op-en-wakker Jukskeidag gevier.
Om die volle storie te lees, kyk na ons 20 Maart 2020 uitgawe.
BRITS KATANAS: Skopboksers mik hoog
BRITS POS – BRITS – Vier van Brits Katanas se skopboksers, Edward Ndou, Juandru Mostert, Daniël Nortje en Simpiwe Mayesela het Saterdag, 7 Maart 2020, aan een van die groter skopbokstoernooie in die land, die Great North 1-kampioenskappe in Pretoria deelgeneem en behoorlik stof in hul teenstanders se oë geskop.
Om die volle storie te lees, kyk na ons 13 Maart 2020 uitgawe.
Hoërskool Brits wen Interhoër
BRITS POS – BRITS – Die atlete van Hoërskool Brits het op Woensdag, 26 Februarie 2020, met groot welslae aan die Interhoër Atletiekbyeenkoms in Pretoria, op die LC de Villiers-stadion by die Universiteit van Pretoria deelgeneem.
Om die volle storie te lees, kyk na ons 6 Maart 2020 uitgawe.
Brits se “Bulldogs” is plaatwenners
BRITS POS – BRITS – Die spelers van Brits Rugbyklub het na afloop van die 2019-seisoen by Rugby League aangesluit en alhoewel dit die eerste keer was wat die manne van Brits hieraan deelgeneem het, het die span as wenners in die plaat-finaal geseëvier.
Om die volle storie te lees, kyk na ons 28 Februarie 2020 uitgawe.