Normie is ‘n wêreldklas-hengelaar

Written by elsabe. Posted in Sport

BRITS POS - BRITS - Die avonturier van Brits en sportman van formaat, Normie Eckard, het pas teruggekeer van die Wêreld Hengel Spele (4th Sport Fishing World Games) waar hy as parapleeg in die afdeling varswater oewerhengel, by die Vaaldam deelgeneem het. Suid-Afrika is uit 142 lande gekies om as gasheer van dié spele op te tree.

Om die volle storie te lees, kyk na ons 22 Februarie 2019 uitgawe.