Sportspanne vertoon puik

Written by elsabe. Posted in Sport

BRITS POS – BRITS - Die hoërskole Brits en Linden se hokkie- en rugbyspanne het verlede Saterdag, op Brits se velde, kragte gemeet en spel van hoogstaande gehalte gelewer.

Om die volle storie te lees, kyk na ons 15 Maart 2019 uitgawe.