Glorie vir o.16-rugbyspelers

Written by elsabe. Posted in Sport

BRITS POS - BRITS - Hoërskool Brits se o.16-rugbyspan het Saterdag geskiedenis gemaak toe hulle die eerste span in dié skool se geskiedenis geword het wat vir ‘n tweede keer die Virsekerbeker kon verower!

Om die volle storie te lees, kyk na ons 16 Augustus 2019 uitgawe.