Karatekas wys hul staal in Japan

Written by elsabe. Posted in Sport

BRITS POS - BRITS - Vier lede van Bosveld Karate Akademie in Brits, sensei Vernon Visagie, Alex Fleming, Gerhard Brits en Wihan Visagie, het Suid-Afrika tydens twee toernooie in die Kofukan International Cup, in Japan verteenwoordig en hul staal teen karatekas van 13 verskillende lande gewys.

Om die volle storie te lees, kyk na ons 13 September 2019 uitgawe.