Hy mag maar hengel

Written by elsabe. Posted in Sport

BRITS POS - BRITS - Johann Zwarts, ‘n swartbaars hengelaar van formaat en onderwyser van Hoërskool Brits, is tans in Pietermaritzburg, by die Albert Fallsdam, waar hy aan die Suid-Afrikaanse Senior Swartbaars-kampioenskappe deelneem.

Om die volle storie te lees, kyk na ons 20 September 2019 uitgawe.