Katanas presteer nasionaal

Written by elsabe. Posted in Sport

BRITS POS - BRITS - Twee lede van Brits Katanas, Edward Ndou en Daniël Nortje, het Suid-Afrika tydens die International Karate Daigaku South Africa (IKDSA) en die Full Contact Marshall Arts Association (FCMA) se internasionale kampioenskappe in Durban verteenwoordig.

Om die volle storie te lees, kyk na ons 25 Oktober 2019 uitgawe.