Smapers Veerpyltjieklub gaan van krag tot krag

Written by elsabe. Posted in Club Sport

BRITS POS - BRITS - Die lede van Brits Smapers Veerpyltjieklub het hulself deeglik tydens verlede Saterdag se ope-kompetisie, wat in die klubhuis van Brits Krieketklub plaasgevind het, bewys.

Om die volle storie te lees, kyk na ons 3 Mei 2019 uitgawe.