Brits wen in eerste liga wedstryde teen Twaiing

Written by elsabe. Posted in Club Sport

BRITS POS - BRITS - Die rugbyseisoen het vir die spelers van Brits Rugbyklub op ‘n hoë noot begin toe die eerste- en tweedespan in die eerste wedstryde van die liga teen Twaiing van Pretoria, as wenners geseëvier het.

Om die volle storie te lees, kyk na ons 17 Mei 2019 uitgawe.