Dansers bring die goud huis toe

Written by elsabe. Posted in Club Sport

BRITS POS - BRITS - Die dansers van die Muses Dance Programme in Brits het so pas van Porec in Kroasië teruggekeer, waar hulle Suid-Afrika tydens die DanceStar Wêreld Kampioenskappe verteenwoordig het.

Om die volle storie te lees, kyk na ons 7 Junie 2019 uitgawe.