Britsies bult hul spiere

Written by elsabe. Posted in Club Sport

BRITS POS - BRITS - Twee fiksheid-fanatikuste van Brits, Myles Nel (27) en Justine Lategan (25) het onlangs aan die F & T Classic, International Federation of Bodybuilding and Fitness (IFBB) Intermediate Show, in Rustenburg deelgeneem en Brits se naam hooggehou toe hulle elkeen ‘n goue medalje huistoe gebring het.

Om die volle storie te lees, kyk na ons 12 Julie 2019 uitgawe.