Krieketklub hou algemene jaarvergadering
BRITS POS - BRITS - Die algemene jaarvergadering van Brits Krieketklub vind op Saterdag, 3 Augustus 2019 om 09:00 in die klubhuis op die sentrale sportterrein plaas.
Om die volle storie te lees, kyk na ons 26 Julie 2019 uitgawe.