Senior ballerinas maak geskiedenis

Written by elsabe. Posted in Club Sport

BRITS POS - BRITS - Die senior ballerinas (Majors) van Ané Erasmus Dans Ateljee het tydens die Noordwes Dance Academy of South Africa (DASA) se Modern Majors Exams geskiedenis, met hul uitsonderlike prestasies gemaak.

Om die volle storie te lees, kyk na ons 9 Augustus 2019 uitgawe.