Tags: Brits, Pos, News, Sport, club

Senior ballerinas maak geskiedenis

Written by elsabe. Posted in Club Sport

BRITS POS - BRITS - Die senior ballerinas (Majors) van Ané Erasmus Dans Ateljee het tydens die Noordwes Dance Academy of South Africa (DASA) se Modern Majors Exams geskiedenis, met hul uitsonderlike prestasies gemaak.

Om die volle storie te lees, kyk na ons 9 Augustus 2019 uitgawe.

Poppies met pragtige passies

Written by elsabe. Posted in Club Sport

BRITS POS - BRITS - Die ballerinas van Ané Erasmus Dans Ateljee het die eksaminators behoorlik met hul passies, tydens die onlangse Noordwes-eksamen van die Dance Academy of South Africa (DASA), beïndruk.

Om die volle storie te lees, kyk na ons 19 Julie 2019 uitgawe.

Britsies bult hul spiere

Written by elsabe. Posted in Club Sport

BRITS POS - BRITS - Twee fiksheid-fanatikuste van Brits, Myles Nel (27) en Justine Lategan (25) het onlangs aan die F & T Classic, International Federation of Bodybuilding and Fitness (IFBB) Intermediate Show, in Rustenburg deelgeneem en Brits se naam hooggehou toe hulle elkeen ‘n goue medalje huistoe gebring het.

Om die volle storie te lees, kyk na ons 12 Julie 2019 uitgawe.