Tags: Brits, Pos, News, Sport, club

Dansers bring die goud huis toe

Written by elsabe. Posted in Club Sport

BRITS POS - BRITS - Die dansers van die Muses Dance Programme in Brits het so pas van Porec in Kroasië teruggekeer, waar hulle Suid-Afrika tydens die DanceStar Wêreld Kampioenskappe verteenwoordig het.

Om die volle storie te lees, kyk na ons 7 Junie 2019 uitgawe.

Hulle mik akkuraat

Written by elsabe. Posted in Club Sport

BRITS POS - BRITS - Twee spelers van Smapers Brits Veerpyltjieklub het onlangs gekwalifiseer om aan die Noordwes veerpyltjie-kampioenskappe in Klerksdorp deel te neem.

Om die volle storie te lees, kyk na ons 10 Mei 2019 uitgawe.