Tags: Brits, Pos, Latest, News, Sport,

Britsies swaai die kolwe

Written by elsabe. Posted in Sport

BRITS POS – BRITS - Dié krieketspelers van Laerskool Brits het ‘n uitstekende krieketseisoen agter die blad en is in die Kwena-krieketspanne in hulle onderskeie ouderdomsgroepe opgeneem.

Om die volle storie te lees, kyk na ons 18 Oktober 2019 uitgawe.

 

They live their soccer dream

Written by elsabe. Posted in Sport

BRITS POS – BRITS – He saw the potential of the children living in his neighbourhood, Oukasie and Abram Boikanyo made a decisive decision to take young boys off the streets, determined to teach them life skills through soccer, to fulfill their dreams and to be true men that society can be proud of.

To read the full story, read our 4 October 2019 issue.

Hy mag maar hengel

Written by elsabe. Posted in Sport

BRITS POS - BRITS - Johann Zwarts, ‘n swartbaars hengelaar van formaat en onderwyser van Hoërskool Brits, is tans in Pietermaritzburg, by die Albert Fallsdam, waar hy aan die Suid-Afrikaanse Senior Swartbaars-kampioenskappe deelneem.

Om die volle storie te lees, kyk na ons 20 September 2019 uitgawe.

Karatekas wys hul staal in Japan

Written by elsabe. Posted in Sport

BRITS POS - BRITS - Vier lede van Bosveld Karate Akademie in Brits, sensei Vernon Visagie, Alex Fleming, Gerhard Brits en Wihan Visagie, het Suid-Afrika tydens twee toernooie in die Kofukan International Cup, in Japan verteenwoordig en hul staal teen karatekas van 13 verskillende lande gewys.

Om die volle storie te lees, kyk na ons 13 September 2019 uitgawe.